Die katrol wat gebruik word by die Kameelperd kamp Hierdie katrol word gebruik om takke op te katrol vir die kameelperde om vanaf te eet. Dankie vir jou hulp Jan jy is 'n Yster.wat stukkend is vanoggend het Jan en ek (Henning Smit) het ingespring ou katrol verwyder nuwe een gekoop en ingesit in onder 3 ure. Die klomp by die dieretuin kan nie genoeg dankie se nie. Drie ure se werk vir ons twee probleem opgelos.
Die begin van ons nuwe projek: Al die heining-paaltjies gaan vervang word aan die heining, aan die linkerkant van die pad - net na die brug oor die Apies rivier. The beginning of our new project: The replacement of poles on the fence, across the bridge - on the other side of the Apies river.
Comments
Post a Comment