Posts

Paaltjies om die heining / Poles along the fence

Image
Die begin van ons nuwe projek:  Al die heining-paaltjies gaan vervang word aan die heining, aan die linkerkant van die pad - net na die brug oor die Apies rivier. The beginning of our new project: The replacement of poles on the fence, across the bridge - on the other side of the Apies river. 

Katrol by die kameelperde

Image
Die katrol wat gebruik word by die Kameelperd kamp  Hierdie katrol word gebruik om takke op te katrol vir die kameelperde om vanaf te eet. Dankie vir jou hulp Jan jy is 'n Yster.wat stukkend is vanoggend het Jan en ek (Henning Smit) het ingespring ou katrol verwyder nuwe een gekoop en ingesit in onder 3 ure. Die klomp by die dieretuin kan nie genoeg dankie se nie. Drie ure se werk vir ons twee probleem opgelos.

Wheelbarrow sponsored to Elephants

Image
The Friends of the Zoo sponsored a wheelbarrow to the Elephant enclosure. The wheelbarrows are used to clean the elephants enclosures and, because of the weight and daily use of the wheelbarrows, the conservationists regularly need new wheelbarrows. The Friends of the Zoo sponsored this wheelbarrow to lighten the load and help the elephants keep a tidy and happy enclosure.

Hangbrug by die Pretoria Nasionale Dieretuin

Image
Einde 2013 het Jan Appelgrein en ek die voorsitter Dirk Bester genader met 'n versoek dat die werkspan van Die Vriende van die Dieretuin die Hangbrug oor die Apies rivier in die dieretuin kan restoureer. Hier is ons nou 18 maande en R152 000 later, honderde man ure gewerk. Met net een Saterdag in 'n maand op 'n Pretstap. Sweet het gespat en partykeer het bloed ook gevloei, moet ook nie vergeet van duisende skroewe wat ingedraai moes word nie en daarna seer hamstrings. Nou is ons uiteindelik klaar en al die lede van die werkspan voel dieselfde. Goeie werk gedoen tot voordeel van die publiek wat die hangbrug gebruik en ook tot voordeel van die Dieretuin. 'n Wen Wen situasie. Soos ek Saterdag gesĂȘ het met die inwyding van die brug, die volgende projek is goedgekeur en die werkspan is reg vir die Plaaswerf. As julle ons daar sien werk met die Pretstappe kom groet ons en kom kyk gerus na die vordering.  Sien julle in die plaaswerf.  2015 Desember