Monday, 9 January 2017

Pretstap 21 Januarie 2017

Dit is met trots dat ons Saterdag 21 JANUARIE 2017  die nuwe reeks medaljes van seldsame en skaars diere/voels stap. Die eerste medalje vir die jaar is “PROBOSCIS MONKEY”
Maak geus van die geleentheid by die Plaaswerf n draai temaak en sien hoe ons Werkspan

Die besigtings terein soos n sprokie wereld verander het in kleur. 


No comments:

Post a Comment