Thursday, 10 November 2016

Pretstap 19 November

Beste julle almal die doenlys vir ons stap vir Saterdag 19 NOVEMBER 2016

Dit is met trots dat ons Saterdag 19 NOVEMBER 2016 vir die medalje SWART TOBIE aanbied.
Maak geus van die geleentheid om by die Plaaswerf n draai temaak en sien hoe ons Werkspan
die besigtings terein soos n sprokie wereld verander het in kleur.

WERKSPAN: HENNING/JAN EN TIELMAN

WOENSDAG/DONDERDAG 16 NOVEMBER 2016

LETTIE:

Maak seker dat alle reĂ«lings begin getref word vir ons stap, bv. Kos aankope/ skrywes aan dieretuin en e-poste, sms’e vir advertensies vir ons stap menu van kos.


Vrydag  18 november 2016

Dankie aan Evert vir sy uiterse betroubare diens vir die uitle van die roete. Probeer die plaaswerf deel van die stap te maak.

Lettie dankie vir reelings en goedkeurings by die sekuriteit, reel van sleutels en alle algemene aankope .

Saterdag  19 November 2016

Kassiere:  Marius/Buks en Marie – Lettie/Marius op betaal  kaart Nedbank

Roete hersiening:  – Evert weg vat van sleutel dankie daarvoor onthou om Rudie uitleg van roetes te bespreek.

Afkondigings:  – Dirk/Bettie en Pieter.

Beweeding van roetes: Rudie per fiets.

Kiosk: - Amanda , Corrie, Berta, Martie haar dogter  en Jeanet.

Kiosk braaiers:  – James of Flip.

Pannekoek stalletjie:  - Willem

Kiosk kassiere: -  Trish en Dewald personeel koskaartjies sal deur trsh behartig word.

Medales:  Christo, Mavis, Wimpie  en Sumarie

Gratis koeldranke en t-hemde: Charmaigne en Evert.

Bemarkings tafel: Lettie, Bettie.

Vloerbestuurder:  Nkita/Bettie. Dirk  verkoop 2017 se jaarbeplanners .

Fotograaf: Venetea

Afhaal van voorraad by kantoor: James, Justin, Rudie en Jan. Christo vir medaljes.

Opslaan en afbreek  van stalletjies en weg vat van voorraad : Charmaine, James, Rudie Justin, Dirk, Marius, Evert wat bordjies moet afhaal

Onthou die vergadering na die stap of Marie verversings  temaak en tebring.

Baie dankie wat julle vir die vriende beteken. Sonder julle sal die geleentheid nie suksesvol wees nie en sou die jaar 2016 maar saai gewees het. Sien julle die 19 november 2016.

Die vergadering moet aseblief bygewoon word want ons moet  3 Desember 2016 en  21 januarie 2017 se stap te  bespreek asook die jaarbeplanner (2017)  se stickers en hoe dit werk te veduidelik. Onthou ons afsluiting ete 26 november 2016

Onthou 19 November is die laaste vergadering vir 2016.


Onthou ons voorraad opname: 14 Januarie 2017

Dirk Bester.

No comments:

Post a Comment