Tuesday, 15 September 2015

Prestap 19 September 2015


Beste Julle almal, bied met trots aan die

VRIENDE VAN DIE NASIONALE DIERETUIN PRETSTAP :

SATERDAG 19 SEPTEMBER 2015.

Suid Afrika

Medalje: Springbok. Tafelberg en Protea

Welkom aan almal.

ONTHOU OM JULLE LIDMAATSKAP KAARTJIES TE TOON BY DIE SEKURITEIT OM DIE TOEGANG TOT DIE DIERETUIN TE VERGEMAKLIK. Besoekers kaartjies sal vir lede wat in stap gegee word.

DINSDAG: 15 September 2015:
Lettie
Aankope van items wat in kiosk benodig word.
MAAK SEKER DAT ONS GENOEG KOELDRANKE HET.
HET ONS GENOEG GRATIS KOELDRANKE.
Kyk dat die kiosk skoon gemaak word.


MARIE / BERTHA / AMANDA / MAVIS EN LETTIE

MAAK SEKER DAT ALLE VOORRAAD AANGEKOOP IS.


WOENSDAG: 16 September 2015:
Lettie
STUUR DIE NODIGE E-POSTE AAN LEDE/SEKURITEIT EN DIERETUIN
Laai die batterye van die radio’s


JAN / HENNING
Die Werkspan beplan om tot laat by die hangbrug te werk.

DONDERDAG: 17 September 2015:

LETTIE:
REEL VIR DIE SLEUTELS EN AFHAAL DAAR VAN
LAAT WEET ASB VIR EVERT
Haal die rolletjies uit die vrieskas.
MAAK SEKER DAT DAAR BRANDSTOF IN DIE GOLF CART IS EN DAT DIE GOLF CART IN N WERKENDE TOESTAND IS

VRYDAG : 18 September 2015:

EVERT:
Lê ASB DIE ROETE UIT VIR DIE PRETSTAP
VERKRY DIE SLEUTELS VIR DIE KASSIER HOKKIES OM 16:15
ONTHOU DIE GOLF CART IS IN ONS KANTOOR
BORDJIES is in die kantoor. Pieter het dit nie in die garage gebêre nie.



JOHAN:
VERKRY ASB DIE MEDALJES EN NAAMPLAATJIES.
RINA SE TELEFOON NOMMER: 012 345 3127.

SATERDAG: 19 September 2015 om 05:00
ALMAL HELP OM STALLETJIES OP TE SLAAN EN SKOON MAAK WAAR NODIG
Pieter, Evert, Dirk, Brian, Dewald, Lettie, Bettie, Amanda, Marie, Carol, Trish, Charmainge, Charmaine C, Corrie, Christo, Johan, Jeanette, Bertha, Phillip.

ONTHOU DIE LIGTE BUITE DIE KIOSK SE AANSKAKELAAR IS BY DIE HOUT DEUR VAN DIE KIOSK.

EVERT:
GAAN ASB WEER DIE ROETE DEUR.

HELP MET DIE AAN RY VAN VOORRAAD NA KIOSK.
1.           Wors en hamburg patties in yskas
2.           1 bokse chips in vrieskas.
3.           Neem 2 radios. Een vir jou en een vir Charmainge
4.           Golfhemde
5.           3 of 4 Gazebo’s

GEE ASB SLEUTELS VAN KASSIERE HOKKIES, AAN MARIUS

Marius/ Buks/Jacqueline:
VERKRY SLEUTEL VAN EVERT EN ONTHOU DIE ALARM.
MOONTLIKE HULP BY KASSIERE: BUKS / JAQUES

HEKKE OPEN 2015 - 06:00 VIR 06:30
KAARTJIES EN FLOAT: Marius sal dit saam bring.

DIRK / JOHAN / JEANETTE / BRIAN:
Kry die vorige maande se medaljes en die medalje bord uit die stoor.

JEANETTE
VERKOOP VAN OU MEDALJES EN DOEN OMRUILINGS.
TEL VAN MEDALJES EN KAARTJIES NA DIE STAP.
TERUG NEEM VAN ALLE VOORRAAD NA KANTOOR NA VERWYDERING VAN STALLETJIES. 

EVERT en PIETER :
Vervoer van voorrade terug na kantoor.
Verwyder roete bordjies.


DIRK
DOEN AFKONDIGINGS
MAAK DIE MENU BEKEND
Menu:  Wors rol R25
            Beesvleis sosatie op rolletjie R25
            Hamburger R25 (Slegs 20 beskikbaar)
            Chips R12
            Koffie/Tee/Milo R5
            Koeldrank R10 elk 

ONS MOET NET VIR DIE STAPPERS MEEDEEL DAT DIE MEDALJES NET TOT 09:00 BESKIKBAAR IS BY DIE EINDPUNT.


VOLGENDE PRETSTAP:  17 Oktober 2015

MEDALJE:  Tanzanië - Kameelperd

MOKOPANE KAMP:
24 – 27 September 2015
Mokopane Wild Teëlplaas
Bring jou eie tent of karravan en lang elektriese koord
Krag punte aan die buite kant van die gastehuis beskikbaar

DIRK
OPEN MET GEBED EN AFSET VAN STAPPERS
PIETER WYS DIE STAPPERS WAAR DIE ROETE BEGIN.

AMANDA OF MAVIS
VERSKAF GRATIS ETE KAARTJIES

DIRK {MOET TUSSEN STAPPERS BEWEEG EN NUWE LEDE WERF}
FUNKSIE - VLOER BESTUURDERS

CHARMAINGE / EVERT / CHRISTO
T-HEMDE STALLETJIE EN GRATIS KOELDRANKE.

LETTIE
BEMARKING

MAVIS / AMANDA / CORRIE  / BERTHA / JACO
KIOSK SPAN.

CAROL / ALICE / CHARMAINE CLINTON
Maak van koffie en Tee en verkoop van koeldrank.

MARIE / RETIEF
Chips bak en verkoop

TRISH / PINE
KASSIERE.

VENETEA
FOTOGRAAF / FACE BOOK

Baie dankie – sien julle SATERDAG 19 September 2015

Indien daar ander reelings is laat weet asb.


Baie dankie JULLE IS STAATMAKERS !!!!!