Wednesday, 19 August 2015

Immanuel - assistent bewaarder

Assistent bewaarder genoemd: - “Immanuel” is ‘n werker by die Flaminke en voëls betrokke by die Dieretuin.

Sy opdrag is om die die Flaminke en voëls se water bakke en spas afwisselend, per week skoon te maak.

“Ai die water is darem so koud in die winter” – Hy is nie gekleë om in water te werk nie – daar word toe gemerk, dat hy nie ‘n waterdigde broek het om sy taak in n nat omstandighede uit te voer nie.

Die Vriende neem toe die besluit om vir hom ‘n waterdigte broek te verskaf as blyk van waardeering vir die toegewydheid waarmee hy sy werk doen.

Dankbaarheid was op die gesig om te weet sy klere bly droog en hy kan met n rustige hart die oggend sy werk begin “droooog”!!

Tuesday, 11 August 2015

Pretstap take vir 15 Augustus 2015

Beste Julle almal, bied met trots aan die

VRIENDE VAN DIE NASIONALE DIERETUIN PRETSTAP :

SATERDAG 15 AUGUSTUS 2015.

Georgië

Medalje: Tiger Swallowtail (Vlinder) en Cherokee Roos

Welkom aan almal.

ONTHOU OM JULLE LIDMAATSKAP KAARTJIES TE TOON BY DIE SEKURITEIT OM DIE TOEGANG TOT DIE DIERETUIN TE VERGEMAKLIK.


DINSDAG: 11 Augustus 2015:  Lettie
Aankope van items wat in kiosk benodig word.

MARIE / BERTHA / AMANDA / MAVIS EN LETTIE
MAAK SEKER DAT ALLE VOORRAAD AANGEKOOP IS.


WOENSDAG: 12 Augustus 2015:

LETTIE / JACO:

MAAK SEKER DAT ONS GENOEG KOELDRANKE HET.
HET ONS GENOEG GRATIS KOELDRANKE.
STUUR DIE NODIGE E-POSTE AAN LEDE/SEKURITEIT EN DIERETUIN
Laai die batterye van die radio’s

JAN / HENNING
Die Werkspan beplan om tot laat by die hangbrug te werk.

DONDERDAG: 13 August 2015:

LETTIE:
REEL VIR DIE SLEUTELS EN AFHAAL VAN DAAR VAN
LAAT WEET ASB VIR EVERT
Daar is geen wors of rolletjies in die vrieskas nie.
MAAK SEKER DAT DAAR BRANDSTOF IN DIE GOLF CART IS EN DAT DIE GOLF CART IN N WERKENDE TOESTAND IS

VRYDAG : 14 Augustus 2015:

EVERT:
Lê ASB DIE ROETE UIT VIR DIE PRETSTAP
VERKRY DIE SLEUTELS VIR DIE KASSIER HOKKIES OM 16:15
ONTHOU DIE GOLF CART IS IN ONS KANTOOR / BORDJIES IN DIE GARAGE.

JOHAN:
VERKRY ASB DIE MEDALJES EN NAAMPLAATJIES.
RINA SE TELEFOON NOMMER: 012 345 3127.
SATERDAG: 15 Augustus 2015:
ALMAL HELP OM STALLETJIES OP TE SLAAN EN SKOON MAAK WAAR NODIG
Pieter, Evert, Dirk, Brian, Dewald, Lettie, Bettie, Amanda, Marie, Carol, Trish, Charmainge, Charmaine C, Corrie, Christo, Johan, Jeanette, Bertha, Phillip.

ONTHOU DIE LIGTE BUITE DIE KIOSK SE AANSKAKELAAR IS BY DIE HOUT DEUR VAN DIE KIOSK.

EVERT:
GAAN ASB WEER DIE ROETE DEUR.

HELP MET DIE AAN RY VAN VOORRAAD NA KIOSK.
1.     Wors en hamburg patties in yskas
2.     2 bokse chips in vrieskas.
3.     Rol papier op toonbank
4.     Neem 2 radios. Een vir jou en een vir Charmainge
5.     Golfhemde
6.     3 of 4 Gazebo’s

GEE ASB SLEUTELS VAN KASSIERE HOKKIES, AAN MARIUS

Marius/ Buks/Jacqueline:
VERKRY SLEUTEL VAN EVERT EN ONTHOU DIE ALARM.
MOONTLIKE HULP BY KASSIERE: BUKS / JAQUES

HEKKE OPEN 2015 - 06:30 VIR 07:00
KAARTJIES EN FLOAT: Marius sal dit saam bring.

DIRK / JOHAN / JEANETTE / BRIAN:
Kry die vorige maande se medaljes en die medalje bord uit die stoor.

JEANETTE
VERKOOP VAN OU MEDALJES EN DOEN OMRUILINGS.
TEL VAN MEDALJES EN KAARTJIES NA DIE STAP.
TERUG NEEM VAN ALLE VOORRAAD NA KANTOOR NA VERWYDERING VAN STALLETJIES. 

EVERT :
Vervoer van voorrade terug na kantoor.
Verwyder roete bordjies.


DIRK
DOEN AFKONDIGINGS -  PIETER LAAT STAPPERS BEGIN.
MAAK DIE MENU BEKEND
Menu: Sop en cocktail rolletjie R12
            Eier Hamburger R30
            Wors rol R25
            Chips R12
            Koffie/Tee/Milo R5
            Koeldrank R10 elk 

ONS MOET NET VIR DIE STAPPERS MEEDEEL DAT DIE MEDALJES NET TOT 09:00 BESKIKBAAR IS BY DIE EINDPUNT.


VOLGENDE PRETSTAP:  19 September 2015

MEDALJE:  Suid Afrika: Springbok, Tafelberg en Protea

TEE:  29 Augustus 2015-10:00  in Duku-Duku Saal
R70 per persoon.
Kaartjies is by Lettie beskikbaar.
Trio – Leon Ludick, Phillip Kotze en Pieter de Beer.

DIRK
OPEN MET GEBED EN AFSET VAN STAPPERS

AMANDA OF MAVIS
VERSKAF GRATIS ETE KAARTJIES

DIRK {MOET TUSSEN STAPPERS BEWEEG EN NUWE LEDE WERF}
FUNKSIE - VLOER BESTUURDERS

CHARMAINGE / EVERT / CHRISTO
T-HEMDE STALLETJIE EN GRATIS KOELDRANKE.

LETTIE
BEMARKING

MAVIS / AMANDA / CORRIE  / BERTHA / JACO
KIOSK SPAN.

CAROL / ALICE / CHARMAINE CLINTON
Maak van koffie en Tee en verkoop van koeldrank.

MARIE / RETIEF
Chips bak en verkoop

TRISH / PINE
KASSIERE.

VENETEA
FOTOGRAAF / FACE BOOK

Baie dankie – sien julle SATERDAG 15 Augustus 2015

Indien daar ander reelings is laat weet asb.


Baie dankie JULLE IS STAATMAKERS !!!!!

Monday, 3 August 2015

Oggend Tee 29 Augustus - ALMAL Welkom!

Goeie Dag Vriende
Die Vriende van die Nasionale Dieretuin bied op 29 Augustus 2015 ‘n Oggend Tee aan:

Venue: Duku-Duku Saal, Nasionale Dieretuin, 232 Boom str, Pretoria
Tyd: 09:30 vir 10:00
Koste: R70 per persoon
Tema: Swart en Wit met ‘n spatsel kleur
Dra asb ‘n versierde hoed. Daar gaan pryse gegee word vir die oorspronklikste/mooiste hoed.
Tee/Koffie en lekkernye gaan bedien word.

Die groep, Trio, Leon Ludick, Phillip Kotze en Pieter de Beer, gaan treffers van die 60’s, 70’s, 80’s en 90’s sing.


Kaartjies is reeds beskikbaar by Lettie Appelgrein